HOME
ABOUT US
ARTISTS
NEWS
CONTACT
2024-08-07

Die DEKONSTRUKSIE van RETTA BLOM

Die DEKONSTRUKSIE van RETTA BLOM

Die DEKONSTRUKSIE van RETTA BLOM
Die DEKONSTRUKSIE van RETTA BLOM

Retta Blom het die perfekte lewe. Of so lyk dit. ’n Liefdevolle man, ’n seun, ’n hond en haar droomhuis in ’n groen, gegoede buurt in Johannesburg. Maar een oggend sien haar perfeksionistiese oog ’n klein krakie in die vernis raak. Lees meer hier: https://bit.ly/SSF_RB Afdeling: SPEELFILM / FEATURE FILM Genre: Drama Vervaardigers: Cati Weinek & Dumi Gumbi Produksiehuis: The Egro Company Regisseur: Pieter Grobbelaar Draaiboekskrywer: Henrietta Greyfenberg Skrywer: Zelda Bezuidenhout Redigeerder: Tonia Moller Kinematograaf: Jonathan Kovel Klankbaan: Franco Prinsloo met musiek van Karen Zoid Rolverdeling: Antoinette Louw, Hilda Cronje, Francois Coertze, Christopher vd Westhuizen, Carmen Maarman, Natalia da Natalia Da Rocha 28 AUGUSTUS 16:00 Rotunda Kalkbaai 31 AUGUSTUS 15:00 Theatre on the Bay. Kaartjies vir publiek beskikbaar by Quicket South Africa GEEN PERSONE ONDER 16.



Official site of FigJam Agency
Web Development © ZAbra.co.za October 2022